soft

destination wedding photographer | Garden route lifestyle photographer

romantic

DESTINATION WEDDING PHOTOGRAPHER | GARDEN ROUTE LIFESTYLE PHOTOGRAPHER

real

DESTINATION WEDDING PHOTOGRAPHER | GARDEN ROUTE LIFESTYLE PHOTOGRAPHER

soft

DESTINATION WEDDING PHOTOGRAPHER | GARDEN ROUTE LIFESTYLE PHOTOGRAPHER

klawer photography

photographs that feel

I specialize in creating photography that captures raw emotion and genuine connection through soft, golden tones and effortless intimacy.


Testimonials

Wow ek het nie woorde van hoe mooi jou werk is nie. Ek kan my verkyk aan jou fotos, ek weet nie hoe om my gunsteling te kies nie. Baie dankie dat jy deel was van ons wonderlike dag en al ons mooi oomblike kon vas vang.


Nolene & PJ

Ahhh so BAIE DANKIE!!!

Dis stunning!!! Ons kan nie meer happy wees nie!

Julle was n awesome span, en julle is amazing mense.


Myrlene & Tobie


Oh my word these photos are stunning!

We look so happy and you really managed to get every small detail and special moment.

We cannot thank you enough!

Christine & Armand


Testimonials

Oh my GOODNESSS Nicola!!!!!!! Ons het in ons LEWE nog nooit sulke mooi fotos geneem nie - nie eers op ons troue nie! Jy is SUPER talentvol en sal vir almal wat ek ken voorstel aan jou fotografie!  WOW ons is in "awe"...

Baie baie dankie vir jou tyd en moeite en dat jy dit so vinnig gestuur het! Jy is super talentvol en wens jou besigheid groei soos blitz!


Chanel & Henning


Ons LOVE dit!! Dis so so sooo special!

Baie baie dankie, jy is sooo talentvol!


Kalista & JD


Dit was so lekker! Love die foto's, jy weet wat jy doen Jy het ons so gemaklik

en sorgvry laat voel.

Weereens baie dankie

Marjohandie & Stefan


Testimonials

WOW!!!! hier sit ek nou in trane !! Dit is so mooi! Baie baie dankie vir jou


Annie & Arthur


Nicola ! Jy het jouself heeltemal out done ! Ek is so gelukkig! Bitter baie dankie vir jou !


Ancois & Jordan


waaaat, jy is te vinnig

Wooow! Sosooo baie dankie! Waardeer jou moeite. Dit is soo mooi!

Sophia family

Let’s Connect

I look forward to hearing from you and helping you create memories that will last a lifetime.