Testimonials

Kind words from my amazing clients

01

 

Ah dis stunning! Ons is mal oor die fotos, weereens baie dankie en ook vir al jou guidance tydens ons shoot

 

CHARLENE

 

02

 

Wow ek het nie woorde van hoe mooi jou werk is nie. Ek kan my verkyk aan jou fotos, ek weet nie hoe om my gunsteling te kies nie. Baie dankie dat jy deel was van ons wonderlike dag en al ons mooi oomblike kon vas vang.


 

NOLENE & PJ

03

 

Oh my word...Nicola!! Nie net is jy super vinnig nie, maar jy is ongelooflik talentvol, jy het my so gemaklik laat voel voor die kamera, en ek kon jou ten volle vertrou om "magic" te doen!! God het jou so mooi talent gegee en geseen met 'n oog wat net die absoluut mooiste van die lewe raaksien!! Baie dankie!! Ek love dit!!


 

ANIKA

 

04

Oh wow!!!! Dit het so so SO mooi uitgekom!!  

En dit was so vinnig!!!

Baie baie dankie ek LOVE LOVE LOVE dit!

Kan nie wag om weer ‘n shoot met jou te doen nie!


Marné Paartjie


05

 

Dis beeldskoon Nicola!!1000 keer mooier as daai inspo dis regtig stunning ons is so gelukkig met die foto’s duisende dankies weereens jou werk stel nooit teleur dit is verby perfek die foto’s

 

Lunay & Jacques


 

Let’s Connect

I look forward to hearing from you and helping you create memories that will last a lifetime.